Sunday, July 09, 2006
Potgooi 27

Wêreldbeker klug. Dorset. Huistoe! Hof beskerm seelewe (vir 'n verandering). Federer regeer Wimbledon. Daaglikse Brood en Johan & Anja de Vries.
Net vir die record, ons was ingewees by Stringfellows, maar ek (en Lene moet dit weet !) was bekommerd toe Attie begin geld in MY klere indruk, en vra dat ek vir hom moet dans !!!!!!!!!!!! (Ek joke net !)Toe gaan ek maar eerder huis toe !!!!!!
Dit was regtig nice gewees om jou te ontmoet, en ek wil Lene ook ontmoet voor julle gaan.
Ek weet nie of jy kan ondou nie Attie, maar die offer staan nog - (waaroor ons gepraat het op die trein. Dit klink geheimsinnig ne, sal die res van die wereld nie like om te weet waarvan ons praat nie. . . ;-) )
Anyway, baie lekker show gewees, moet nie weer so lank wag nie.
Wat het die Boere aan julle gedoen?
Jy vertel so vir almal van daai Britse Boekie, maar van wat ek verstaan is dit een van daai grys mark boekies.. (begin ek die rumor nou).
Dit was 'n lekker potgooi, net jammer mens moet so lank wag tussen in, maar ons weet dit is Attie se skuld Lené.
Sterkte met al die reelings vir julle trek, en ek hoop alles gaan goed met julle besigheids planne.
Ek moet saam stem, die Oosterse lande have no clue... en ek verstaan dit nie want as jy na hulle geloof en kultuur oor die jare kyk is die natuur 'n baie belangrike deel van hulle lewe en lewenswyse.
Kyk, ek hou van Pretoria, en die mense van Pretoria, maar vandag Naas gespeel het vir hulle, en ek teen 'n klomp as-gatte van daar deelgeneem het met Judo, is hulle nie my gunstellinge nie.
Kyk, ons moet ook net die nommertjies hier reg kry. Wie is die provinsie met die meeste Currie Cup wenne? Nie die blou bulle nie. Ja, dit is WP, en dit gaan WP bly.
Die Veepee het hom al meeste gewen, MAAR vandat die Bulle bestaan (ons het in eers in 1938 van Transvaal weggebreek) het ons dit die meeste (21 keer) gewen. Veron sal jou als kan vertel. :)
Jy bly in die Oos Kaap en ondersteun die Blou Bulle. Dit alleen is n seker n goeie 40 jaar in C-Max in Petoria (soos die Pretorianers dit noem) werd ???!!!
Ek is seker Boerseun sal ook wil hoor hoe jy jouself uit die een praat !
Wonder maar net . . . . . en hoop ons kry n verduideliking.....
<< Home
