Tuesday, May 30, 2006

 

Potgooi 26

Die Attie & Lené show: Episode 26

'n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Lené groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans "mainstream" in Britanje word?

Skakels:

Comments:
Baie van die RSG potgooi praatjie is op Charles se podcast.

Jan
 
Baie geluk julle twee. Meisies is die soetste, wel tot nou toe vir ons.

R&S
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?