Tuesday, May 09, 2006
Potgooi 25

Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word 'n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref.
Skakels:
Ek is 'n 'luiteraar' of 'fan' en geniet julle potgooi!
Jan in Indiana
1. Ossewania
2. Kakebenia
3. Eufesia
4. Precious
Kan nog aan meer dink, maar ek dink dis eers genoeg. ;-)
Lekker om weer te hoor julle is terug op die lug !
Dit is wonderlike nuus!!
Nou kan julle maar begin Barbies koop!
Dit was great om julle te ontmoet - ek het vreeslik lekker saam met julle gekuier.
Chané is vir my 'n mooi naam...? Of natuurlik Mariet (ha-ha)
Mooi bly
"Eerste live fan"
Nou het Attie nog meer van 'n rede om permanent onslae te raak van daai aaklige blou trui. :-)
Ons gaan bietjie dink aan name, maar daar is twee wat dadelik to mind kom... kan julle raai?
Jong, wou net se, julle kan mos nou nie so uit die "uitsaai kamer" praat nie. As daar in 'n onderbroek gesit word met 'n uitsaai sessie. SO BE IT. Dit is gemaklik, nie dat ek "ooit" in my onderbroek sit en uitsaai nie. ;-)
Dit was lekker om julle weer op die lug te hoor.
Groete en lekker borrels voel in jou maag, en jy ook Lene.
Boing Boing, Boing-Boing Boing Boing.
Boing Boing Boing Boing Boing Boing, en dan Boing Boing Boing Boing Boing Boing.
Wat Boing Boing Boing?
Ok later. Boing.
Nog name: Leshe Phyllis Getriena Heunis. Of Phyllis Leshe Wilhelmiena Heunis. Of sommer net Sweat Pea Leshe Pea Phyllis Pea Heunis. (inside joke...) En ja, stuur die onderbroek-uitsaai-foto....
Lekke bly!
Name:
1. Prinses
2. Diana (jy is mos nou Brits)
3. Parys (of Paris in Engels)
4. Londen (miskien het Beckham 'n punt beet)
Herkie en Mathilda van Johannesburg (maar tot onlangs ook Londen).
Jaco en gesin.
<< Home
