Monday, February 27, 2006

 

Potgooi 23

Die Attie & Lené show: Episode 23

Nuwe potgooiers, Ertjie Heunis, Van der Watt en Beukes kruis swaardie (nie rêrig nie), Britse huispryse, sport en die BBC se nuutste bydrae to opvoeding.

Attie & Lené; Pierre & Rudi; Lené & Christa; Christa, Lené & Rudi.
Kloksgewys en van links na regs: Attie & Lené; Pierre & Rudi; Lené & Christa; Christa, Lené & Rudi.

Comments:
Hallo julle,

Baie baie geluk met die swangerskap! Ons eerste een is nou vyf maande oud, so ek sien al hoe ons een van die dae babatjiepotgooie heen en weer hou!

Dankie vir al die komplimente vir ons gooi. Ons sal die tussenpauses korter hou, spesiaal vir Lené! :-)

Groete
Machiel en Charlene
 
Lené, die onshaattelkom website is by http://hellcom.co.za/
 
Kyk hoe maar is ek!!!
 
Kyk hoe maer is ek!!!
 
Baie Geluk met die Swangerskap!

Attie. So paar cool "techie" goed om te koop vir die baby / ma.

World's 1st Hands Free Breast Pump
http://www.whisperwear.com/

Baby Crying Analyzer
http://www.whycrycanada.com/

Stokke Stroller
http://www.stokkeusa.com/

Movement & Sound Monitor
http://www.bebesounds.com/products_movementsensorsound_description.asp

Rear-View Mirror Monitoring System
http://www.summerinfant.com/view/4/6/

Wipes Warmer
http://www.combi-intl.com/virtualshowroom/index.htm

Wireless Video Monitor
http://www.bebesounds.com/products_portablevsmonitor_description.asp

Baby Sound Monitors and Music Players
http://www.bebesounds.com/products_prenatalgiftsets1h_description.asp

DadGear Diaper Bags
http://dadgear.com/gear_detail.cfm?itemID=23

Fever Monitor
http://www.bebesounds.com/products_fevermonitor_description.asp

En om mee af te sluit is daar hierdie artikel op about.com
"Top 10 Baby Care Gadgets for High-Tech Parents"
http://babyparenting.about.com/od/babyproducts/tp/techgadgets.htm
 
My maggies At en Lene, geluk met die swangerskap. Dit is 3 babatjies in die laaste 3 jaar in die familie. Ek het gewonder hoe lank dit gaan wees na julle Tinka se babatjie gesien het voor julle verby broeis gaan wees...haha...die babies het nogal so n uitwerking op n mens...Boesmans is maar stil so wat anders is daar om te doen...hahahahahaha...SPOT NET!!!!
 
Maters

Ja nee, wat kan mens sê - GELUK met die nuwe potgooiertjie - is dit hoe mens dit spel. anyway Geluk. Leka om na julle te luister ek is seker daar is abie ander mense wat na jul luister en soos ek terug verlang na hul "party time" in London. Ek hou van boerseun se wenke op wat om te koop. Great Idea - Psss - Attie jy moet dalk oorweeg om earplugs by te voeg by daardie lys as baba begin skree in die nag.

Groente maters
 
Baie geluk julle twee.
Bush en die baaisiekil, ja, hahaha. Laat my dink aan die ou wat van die perd afgeval het in 'n optog in Pretoria..... :)
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?