Monday, February 20, 2006
Potgooi 22

George Clooney en sy flieks, Brokeback Mountain, Homoseksualitiet (dit volg dan), Geld en standaard van lewe en Lené word uitgevang deur moderne tegnologie.
Ek het ook al gewonder van die Dodgy Rabit ou, of jy dalk geweet het wie dit was.
Ek dink nog oor Charles se Potgooi van die ander dag, en ook oor waaroor julle gesels het. Ek het nog nie gaan comment om sy site nie want ek het 'n paar gevoelens oor dit alles, en dit is nie duidelik genoeg om te verduidelik nie. Raak ek nou amper diep.
Oraait dan, nie weer twee weke tot die volgende een nie né!
Ek wil net vir almal verduidelik dat ek aan 'out' gedink het, maar 'down' gesê het. Dit gebeur baie met my - ek praat voor ek klaar dink - maar dis nou maar hoe dit is. So eintlik voel ek nog steeds nie dat ek verkeerd was nie, al het die tegnologie dit so laat klink. Die probleem is dat Attie mal is daaroor om my uit te vang, so ek sal meer versigtig moet wees in die toekoms - want hierdie verloordery is nie goed vir my ego nie. Lené
lekker om weer die weeklikse episode te kry, en ja, ek laai hom seker heel 1st af, want dis afdraand al die pad tot hier. Miskien kan julle die potgooi op n disk brand, en dit met n posduif vir my stuur ! ;-)
Waar wat jy oor die geld en kwaliteit van lewe in die U.K. gese het Attie, wonder of ons regtig beter hier af is.
Dis dit, wil Rudi se potgooi gaan luister, siende dat ek self n paar jaar in die "Windy City" gebly het.
Cheers
PS Lene, as jy nog werk soek, stuur my n email, ek werk vir n Insurance Co in Hampton Hill, en as jy belang stel kan ek miskien jou CV vir die HR aan-pass, en kyk wat hulle se.
<< Home
