Tuesday, November 29, 2005
Potgooi 17

Ons gesels oor die Kalahari woestyn, die Heunisse, ons potgooi verkeer en nog ander goed.
Potnotas:
Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.
Alexander
Baie welkom by ons potgooi. Dit is fantasties dat jy Afrikaans leer praat.
Miskien kan ons jou Skype as deel van ons podcast.
Alexander
<< Home
