Wednesday, November 02, 2005
Potgooi 15

Ons gesels oor Flock, Corné Krige se boek, "The Traveller", "History of Violence" en 'n paar nuus items.
Potnotas:
- Suid Afrikaners doen goen in Engeland
- Greenpeace maak ook foute
- The Traveller deur John Twelve Hawks
- Flock
- History of Violence
- My mees waardevolle link
Julle word afgerip in die VK, of ons weet nie hoe om te charge nie, dalk eerder laasgenoemde... Ek het vandag vir 'n paartjie van Bulgarye se dokumente genotariseer. Verniet. Miskien stuur hulle werk my kant toe.
Ek is n boere doedie wat hier in Amerika woonagtig is. Julle podgooi is stunning!!!!!!! Asseblief, meer sport, want die Yankies DINK hulle weet wat dit is, maar eintlik gaan hier boggeroll aan in die land!
Cheers
Ingrid in Ohio
Nota aan Lené: Wel as die luisteraars dan vra vir meer sport...
Ek is fliekmal en sal geniet as julle vertel van goeie flieks wat julle gesien het.
Goed om van jou te hoor.
Ons vertel so nou en dan van flieks, maar jy moet sommer jou eie gooi begin.
Ek is seker jy gaan beter as Leon van Nierop wees.
<< Home
