Monday, April 18, 2005

 

Episode 02


Hierdie is ons 2de podcast. Hy is baie kleiner (7.5MB) as die eerste Episode. Om te luister, regs klik (right-click) die icon bo en stoor (Save target as...) die MP3 op jou rekenaar en luister dan daarna op jy eie tyd. Jy kan ook stream deur net te klik op die icon.

Die rss feed (vir iPodder ens) is http://www.potgooi.net/attie-en-lene-show/al.xml.

Comments:
Nice show julle. Die kleiner download maak dit nice and goeie SA content hierdie keer. Ek luister graag na julle volgende "Suid Afrikaanse" podcast. Ek dink dalk moet ons 'n goeie naam kry in Afrikaans vir PodCast. Wat van PotGooi of PootGooi of so iets? BTW ironies genoeg is ek tans in Kanada besig om na 'n Suid Afrikaanse PotGooi te luister wat record is in London. Groetnis, At Nel
 
Hi. Sorry I don't speak your language. I heard about your show via "Podcast SA" http://www.podcast.co.za/

My wife and I produce "The Shona Podcast", about the Shona culture and language of Zimbabwe: http://www.shonapodcast.co.uk
 
Attie en Lene. At se gat. Praat Afrikaans, dink Afrikaans, vry Afrikaans, smaak my julle is Suid Afrikaans. In any case, ek is bly om te sien dinge gebeur op hierdie front, waaroor ek nogal gewonder het of iemand iets gaan doen, RSG raak bietjie afgesaag. Julle doen 'n wonderlike ding en ek hoop 'Afri-Podding' gaan geweldig toeneem. Groetnis uit Seattle, Amerika.
David.
 
Hallo Attie en Lene
Het jou podcast geluister hier in Sydney en het dit baie geniet. Jou episode 01 is te groot vir my dial-up en neem te lank. Sal vir E 03 wag.
Lekker bly
Albie
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?